Hoe om die ideale groote van 'n kommersiele sonkrag stelsel te bepaal.

Kyk u na 'n sonkrag stelsel vir 'n kommersieele gebou, maar weet nie hoe om te bepaal presies hoe groot die stelsel moet wees nie, of watse tipe stelsel om te instaleer nie? Dan kan die kort gids hulpvol wees.

Stelsel tipe

Met die huidige prys van krag en batterye in Januarie 2020, maak batterye nog nie vir 'n baie goeie finansiele belegging nie. So 'n "Grid-tied" stelsel sonder batterye is die beste keuse uit 'n finansieele oog punt. Wat presies 'n Grid-tied stelsel is en hoe dit werk, word hier verduidelik 

Genereer vir self-verbruik

Eskom en meeste minusipalitete in Suid-Afrika laat toe, laat mens sonkrag stelsels aan hulle krag netwerk verbind. Maar betaal redelik min vir enige energie wat mens terug voer in hulle netwerk. Dus maak dit meer sin om die krag wat die sonkrag selsel genereer self te verbruik en so min as moontlik terug te voer in die netwerk.

Elke een kilo Watt uur wat mens self genereer en verbruik is een kilo watt uur minder wat mens hoe aan te koop. Dit beteken laat elke kilo watt uur wat die sonkrag genereer dieselfde waarde het as wat Eskom of munisipaliteit daarvoor vra, van self sprekend.

Dus, die groote sonkrag wat die maksimum hoeveelheid krag genereer vir self verbruik, en die minimum hoeveelheid krag uitvoer na die netwerk is die ideale groote stelsel uit 'n finansieele oogpunt.

Sonkrag generasie profiel

Alle sonkrag stelsels het 'n krag generasie profiel. Soos die son opkom in die oggende begin die produksie, maar eers baie minimaal. Soos die son al hoe hoër in die hemel rys, so word sy intensiteit al hoe hoër en hoër. Tot 12 uur waar die son die hoogste in hemel is en die hooste intensiteit het. Dan soos die son weer onder gaan word al die intensitiet en die hoeveelheid krag wat genereer word al hoe minder. Hier is 'n voorbeeld van 'n tipiese sonkrag generasie profiel, op 'n dag met geen wolke.

kommersiele sonkrag stelsel

Weet hoeveel krag jy verbruik.

Die eerste stap is om vas te stel hoeveel kar jy gemiddeld per maand gebruik. Die beste manier om dit te doen is om die laaste 12 maande se krag rekeninge te kry. Dit kan dan sigblad ingelees word om 'n gemididdeld te kry.

Energie verbruik las profiel

Omdat ons wil weet hoeveel energie die sonkrag selsel moet genereer om die gebou se eie vebruik te dek, moet ons weet gemindeld hoeveel energie per dag gebruik weet. Ideal moet mens 'n meter instaleer, maar of net 'n estimasie te kry van watse groote stelsel mens nodig het is 'n krag rekening voldoende.

As mens die gemindelde maandelikse gebruik vat en dit deur die hoeveelheid werksdae per maand deel, sê 22, kry mens die hoeveelheid daaglikse verbruik.

Gewoonlik is kommersiele geboue se krag verbruik meestal deur die die, maar mens kan aanneem laat die gebou 'n konstante plat verbruik profiel het kan sonkrage ten minste 30% van 'n gebou se verbruik verskaf. Dit word hier voorgestel:

Load profile and solar generation profile

Voorbeeld las profiel en sonkrag generasie profiel

Totale energie verbruik per dag 480 kWh
Totale energie geneer per dag deur sonkrag 143 kWh
Totale energie ingevoer 337 kWh
Totale energie uitgevoer 0 kWh
Self verbruik 143 kWh
Persentasie verskaf deur sonkrag 30%

Volson ure faktor

Die faktor kan gebruik work om te bepaal hoeveel energie gemideld per dag gegenereer word vir elke een kilo Watt se sonkrag wat ge-instaleer word. Die faktor hang van verskillende faktore af en is hoofsaaklik afhanklik van waar in die wereld die sonkrag instaleer word.

Die kaart hier onder wys die daaglikese totale enegie genereer per kilo Watt uur vir verskillende areas in Suid-Afrika. In ander woorde, die daaglikes kWh (kile Watt uur) geproduseer per kWp (kilo Watt peak) sonkrag ge-instaleer. By voorbeeld in Johannesburg is die vol son uur faktor omtrent 4.7 in Upington is dit omtrent 5.5.

Solar power south africa

Werk die stelsel groote so uit.

  1. Kyk op die kaat wat die vol son faktor ure is waar die sonkrag stesel instaleer moet word.
  2. Werk uit die daaglikse energie verbruik sooos bo verduidelik.
  3. Neem 30% van die daaglikse energie verbruik.
  4. Deel die hoeveelheid met die vol son uur faktor

By voorbeel

Vir'n gebou in Johannesburg met 'n gemiddelde maandelikse verbruik van 40 000 kWh, wat 30 dae per maand werk.

  1. Vol son faktor vir Johannesburg: 4.7
  2. 40000 kWh / 30 days = 1333.3 kWh per day
  3. 1333.3 kWh * 0.3 = 400 kWh per day
  4. 400 kWh / 4.7 = 85.1 kWp

So die groote stelsel wat die meeste ekonomies sin maak is 'n 85 kilo Watt peak, grid-tied sonkrag stelsel.

Bendig hulp met die beplaning van jou sonkrag stelsel?

On het 'n databasis van "Maxx Solar Academy Preferred Installers" in Suidelike Afrika. Hulle sal kan help om die regte groote stelsel volenges jou behoeftes te bepaal. Kliek hier om jou navraag te registreer.

 

07.01.2020 /