Ons deel graag laat die Tesla Powerwall 2 van af 2020 beskikbaar is in Suid-Afrika.

Tesla Powerwall 2

Die Tesla Powerwall 2, stoor ektra energie wat deur die dag deur jou sonkrag stelsel opgewek word. Gedurende die nag word jou huis se energie dan veskaf van die enegie wat in die battery gestoor was.

Rugsteun krag beskerm jou huis gedurende krag onderbreukings. Al die essensiele toerusting soos alarms, elektriese heinings, yskaste, internet en TVs kan dan aanhou werk gedurende krag onderbreukings.

Stel jy belang om meer uit te vind oor die Tesla powerwall 2? Registreer dan jou belangstelling hier en 'n gesertifiseerde Tesl Powerall insaleerder sal u kontak.

06.01.2020 /